Dié drie leerders van die Hoër Meisieskool Paarl is in die o.18-WP-netbalspan opgeneem en sal in Julie aan die Telkom-netballiga- toernooi in Emalahleni deelneem. Hulle is Adri Carstens, Renezia Andrews en Zoë Tobias.

Credit: Social Media Paarl GHS

Drie opgeneem in WP-span

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article