Drie leerders van Hoër Jongenskool Paarl – Janus Roberts, Dylan Kayne en John Rabie – is in die o.19- Boland-gholfspan ingesluit. Hierdie span sal van 17 tot 22 Desember aan die GholfRSA o.19- interprovinsiale toernooi in Kimberley deelneem.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article