Een gelukkige Paarl Post-leser het ’n kans om hierdie drie boeke te wen. Die dodelikste donuts in die heelal, Drake deel nooit en Ouma Hester en die Superkomeet, wat almal deur Human & Rousseau -uitgewers uitgegee word, is lekker-lag-leesstof vir die jongspan. Om ’n kans te staan om die boeke te wen, stuur die name van al drie boeke per SMS na 066 484 3728 teen Maandag 8 Augustus voor 12:00.
Credit: SYSTEM
Drie boeke te wen
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.