Drie hokkiespelers van Laerskool Hugo Rust is onlangs in die o.13-Bolandspan opgeneem. Van links is Cairan van Wyk van die Barlinka-streekspan en Minke Botha en Caydene Herklaas wat in die Interprovinsiale toernooi (IPT) sal speel.


Drie blink uit

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article