Die Kaapse Wynland-sportprysuitdeling is Dinsdagaand in die Paarl-stadsaal gehou. By dié geleentheid is verskeie inwoners van Drakenstein wat uitgeblink het, vereer. Van links is die kampioen-fietsryer Ethan Kulsen (Klein Nederburg Sekondêr) met ’n presidentstoekenning Credit: SYSTEM

Drakenstein vereer jong sportlui met toekennings

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article