Netbal en krieket speel ’n groot rol in die lewe van die jeug van Wyk 27 in Paarl-Oos. Bo oorhandig die Drakenstein-raadslid Vanessa Booysen en die burgemeester, Conrad Poole, twee stelle netbaluitrustings en drie stelle krieketuitrustings aan die spanne van Wyk 27 as deel van hul jeugmaand-uitreiking.

Credit: SYSTEM

Drakenstein reik uit na die jeug

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article