Daar word uit ver­skeie oorde op ’n dringende ondersoek aangedring ná bewerings van korrupsie teen die uitvoerende burgemeester van Drakenstein en lede van sy burgemeesters­komitee.

Dit het aan die lig gekom dat Conrad Poole deur ’n interne DA-ondersoek in die gesig gestaar word.

Bronne het onthul dat Poole en diegene na aan hom by die Drakenstein-munisipaliteit ’n betaal-vir-werk-skema bedryf.

Lees verder op bl. 2.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article