Conrad Poole, die Drakenstein-burgemeester, en ander amptenare het Saterdag ’n sportdag vir plaaslike kinders by Wellington Primêr gehou. Dit vorm deel van die Drakenstein-munisipaliteit se inisiatiewe om kinders se energie en talente op sport-aktiwiteite te fokus en hulle uit die kwaad te hou, asook Poole se vyfjaarplan vir sy tweede termyn.Foto: Drakenstein-munisipaliteit
DM kultiveer sport bo kwaad
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.