Die veelvuldige wêreldkampioen en een van Suid-Afrika se sporthelde, Hank McGregor, het organiseerders Dinsdagmiddag verras toe hy ’n baie laat inskrywing vir die 2023 Bergrivier-kanomarathon en SA Kampioenskap wat Woensdagoggend begin het, ingedien het. Die Bergrivier-kanomarathon het gisteroggend (5 Julie) in die Paarl by die Markstraatbrug begin. Roeiers van oor die land heen, asook ’n klompie internasionale deelnemers, het die oggendkoue getrotseer om die uitmergelende kanomarathon van 240 km oor vier dae tot by die eindpunt by Velddrif aan te pak. Foto: Ernest Kilowan
Dis weer tyd vir die Berg!
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.