Hugenote Hoërskool en die Hoërskool Swartland kom hierdie naweek in hul jaarlikse Interskole-byeenkoms teen mekaar te staan. Die hoof-rugbywedstryd vind om 14:10 op die Andrew Murray-veld plaas. Van links is Dirk Olivier (gelukbringer), Amalie du Plessis (rosetmeisie) en Alrich Humphreys (Hugenote se o.19A-rugbykaptein).Foto: Ernest Kilowan


Dis weer Interskole!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article