Roeiers benut vandeesweek die seepgladde Bergrivier in die Paarl op ’n windstil dag. Vroegsomer se pragtige sonskyndae lok talle Paarliete om die buitelewe en die natuur te geniet.Foto: Lise Beyers


Dis somer en weer tyd vir pret op die water

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article