Die HS Noorder-Paarl en Charleston Hill het op Boylouw-veld netbal gespeel. Links probeer Meshaun Fourie van Charleston Hill (rooi) en Eluzai Williams van Noorder-Paarl die bal vir hul span wen. Charleston Hill het 28-27 gewen.Foto: Ernest Kilowan