Die Paarl se streekrugby het Saterdag in die Dal Josafat-stadion begin en die seisoen beloof om uitstekende klubrugby op te dis. Keenan Andrews van Young Gardens is Saterdag op die aanval teen Violets. Gardens het 41-19 gewen.Foto: Ernest Kilowan


Paarlstreek se rugby-uitslae: 1ste spanne, 13 April

Young Gardens 41Violets Paarl19
Paarl Rangers22Young Standards10
Laer Paarl40Allandale21
Riverstones 32Simondium14

Die komende naweek se bepalings:

Young Standards t. Violets – Dal E

Pêrel United t. Allandale – Dal D

Paarl Rangers t. Riverstones – Dal C

Young Gardens t. Lower Paarl – Faure-stadion

Simondium – Geen wedstryd

. Pêrel United het verlede naweek ’n loslootjie gehad.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article