St. Albans Primêre Skool hou hul 25ste karnaval op 18 en 19 Maart.

Daar sal ’n mallemeule wees, stalletjies, ’n biertuin en verskillende sangers en sanggroepe wat gaan optree.

Die toegang is R35 vir volwassenes en R25 vir kinders. Vooraf verkoopte kaartjies is R30 vir volwassenes en R20 vir kinders.

Aansoeke vir stalletjies sluit op 26 Februarie.

Vir navrae, bel die skool by 021 873 2441.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article