Die Drakenstein-deel van die 2023- Wêreldbekernetbaltrofee-toer het verlede Donderdag (6 Julie) by die Paarl-Oos SuperSpar plaasgevind waar groot feesvierings gehou is oor die toernooi, wat binnekort in Kaapstad begin. Bo is Cecilia Molokwane, die president van Netbal Suid-Afrika, besig om Wêreldbekernetbal-gees onder verlede week se geesdriftige skare te bou.Foto’s: Ernest Kilowan

Credit: SYSTEM

Die Wêreldbeker-netbaltrofee is hier en die stryd is op pad!

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article