Vanjaar se lenteseisoen is in volle swang en vir die landboubedryf beteken dit dat die eerste tekens van ’n nuwe oesseisoen nou begin wys. Bo pronk die spierwit blommetjies van rye pruimbome by die Môrelig-plaas op die Wemmershoekpad buite die Paarl. Hierdie pruime sal na verwagting in die eerste week van Januarie volgende jaar gereed wees vir oes.Foto: Rasaad Adams


Die lente in volle blom

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article