Oud-leerders van die Hoër Meisieskool Paarl se klas van 1983 het verlede week by hul alma mater besoek afgelê om hul 40ste skoolreünie te vier. Van links is Lize van den Heever (De Villiers), Dorothy de Klerk (Du Toit), Annika Burke (Koekemoer), Irma Sparks (Bruwer), Kinnie Matthysen (Loubser), Karen Marais (Kilian), Jackie Genis (Basson) en Laetitia Knoetze (De Waal). Foto:


Die klas van 1983 lê besoek af

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article