The Caring Family, ’n groep families en vriende van Paarl-Oos, het op Mandela-dag sop, kos, kappies en ook lekkergoedpakkies aan die Keerweder-gemeenskap in Klein Drakenstein uitgedeel. Hulle kon meer as 100 mense voed en pakkies aan hulle uitdeel. Van links is Valné Schoeman, Rachel Present, Lee-Jane Stuurman, Caroline Sass, Shantell Leibrandt en Shany Leibrandt. Foto: Francois OckhuisFoto: Francois Ockhuis


Dié ‘familie’ gee om en reik uit

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article