Die HJS Paarl was die naweek onstui­t­baar op die krieketveld toe hy die Hoërskool Paarl Gimna­sium in die interskole-krie­ket op Buco-Brugstraat met 10 lopies geklop het. Boishaai se eindtelling was 165/10 in 43 beurte. Die uitblinker-kolwers was Emile Lubbe (29) en Liam Vermeulen (28). Gimnasium: 155/10 in 48 met die top-Boishaai-boulers Jarod Francis 4/34 en Gysbert Wege 2/29.

Credit: SYSTEM

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article