Agt leerders van Hoër Jongenskool Paarl het die Kaapse Wynland-skaakspan die naweek van 6 tot 8 Mei by die Wes-Kaapse proewe in Mosselbaai verteenwoordig. Van links is Zandré Grobler, Kobus Geyser, Kian Blomerus en Wium van Tonder.

Credit: SYSTEM

Dié agt van HJS maak die regte skuif

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article