Die Drakenstein-plaaswag (DFW) het Sondag ’n ope dag by die De Leeuwenhof-landgoed in die Paarl gehou, waar mense lekker musiek en kosstalletjies geniet terwyl hulle met die DFW-brandweermanne gesels het. Links wys Anthea Carlse, ’n nooddienswerker van die DFW, vir Cee-Jay Hartebeest-Louw en Maliya Leibrandt rond in een van die brandweervoertuie.Foto: Chantélle Hartebeest
DFW hou ope dag
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.