Die Albions-rugbyklub het Rangers in ’n naelbytstryd in hul derby-wedstryd met 37-35 in die Faurestraat-stadion geklop. Vanjaar se derby was vir albei spanne ’n groot geleentheid aangesien Albions sy 105ste verjaarsdag vier en Rangers sy 110de. Foto’s: Ernest Kilowan


Derby-kroon in feesjaar Albions s’n

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article