Die Derby 2022 vir Klein Nederburg Senior Sekondêr en New Orleans Senior Sekondêr het 31 Julie met die tradisionele kerkdiens by Bethel Congregational Kerk begin. Agter, van links, staan Rodwin De Wet (NOSS-hoofseun), Tori Pietersen (NOSS-hoofmeisie), Zeta Lawrence (KN-hoofmeisie) en Ammaar Noordien (KN-hoofseun). Voor sit Geduld Veldsman, Andrew Groeneveld (NOSS-skoolhoof), Mary Banda (KNSS-skoolhoof) en eerw. Danny George (Bethel).
Derby 2022 begin
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.