Die wêreldbekende Suid-Afrikaanse skrywer, Deon Meyer (middel), was Saterdag 1 Februarie die gasspreker by die Breytenbach-sentrum se skryfskool in Wellington. Dié skryfskool word deur Rachelle Greeff (regs voor) aangebied. Deon het studente ’n voorsmakie gegee van hoe om jou skryfdrome uit te leef.Foto: