Little Stars-kleuterskool in Newton het onlangs die wenners van sy debutantebal aangewys. Die wenner is Tyron Pieterse (middel) wat R8 000 ingesamel het. Links is Madeehah Abrahams (tweede met ’n bedrag van R3 720) en regs is Callen Andrews (derde met ’n bedrag van R2 330). Agter is die drie wenners se familielede, Mardieyah Abrahams en Bonita de Jongh, Taya Pieterse, Uyanda Xaba, Moses Malgas en Geraldine Andrews.
Debutante samel geld in
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.