Laerskool Paulus Joubert het onlangs sy debutantebal by ’n swierige geleentheid gehou en die wenners aangewys. Voor van links is: Caitlin Bartlett (tweede plek), Cayden Syms (wenner) en Jahzara Arendse (derde plek). Agter van links is die gr. R-onderwysers Michelle Feris en Petro Williams, skoolhoof Gerald Fortuin en die gr. R-onderwysers Monique Green en Jolene Levens. Foto:
Debutante aangewys
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.