Die plaaslike De Jagers-tak, wat bekend is vir die verskaffing van skooluniforms, het onlangs oortruie aan die leierskapgroep van Paulus Joubert Sekondêr geskenk. Die hoofleiers is baie dankbaar vir die spoggerige oortruie wat hulle ontvang het.

Credit: SYSTEM

De Jagers skenk truie aan Paulus Joubert-leiers

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article