Darrion Jafta, ’n matrikulant aan die Hoër Jongenskool Paarl, het verlede week sy matriekafskeid stylvol saam met sy metgesel, Tiffany Bailey, gevier. Bo van links is Tatum Bailey, Desiree Bailey, Caleigh Jafta, Tiffany Bailey, Darrion Jafta, Lynden Jafta en Lyndsey Jafta.

Credit: SYSTEM

Darrion en Tiffany kry groot steun vir die dansvloer

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article