Vier leerders van Laerskool Hugo Rust, Jontaye Jones, Lani Fuls, Ryann Marthinussen en Lelanie Steenkamp, het onlangs hul provinsiale kleure in uitvoerende kunste: dans verwerf en ook goue medaljes ontvang. Die groep het verder ’n spesiale toekenning vir die beste junior dansgroep ontvang. Hulle het die Wes-Kaap by die onlangse nasionale Talent Africa-kompetisie in Port Elizabeth verteenwoordig. Al vier leerders het gekwalifiseer om Suid-Afrika binnekort by die Talent America-kompetisie in New York te verteenwoordig.
Dans is hul passie
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.