Hugenote Hoërskool se leerlingraad het ’n sokkiejol-dans vir Laerskool Hugo Rust en Hugenote se gr. 6-leerders aangebied. Vir die meeste van die leerders was dit hul eerste sokkie en dit was omtrent ’n gespook om almal te leer om te dans.


Dans, dans, dans!

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article