Ons opregte dank aan almal wat betrokke was by die herstel van die toegangspad na die eiendomme aan die bopunt van die Welbedachtpad.

Danksy hulp en bystand van die distrik se spanne ná die groot reën is ons toegangspad herstel en begaanbaar.

Dit is ’n groot verligting!

Ons betuig ons opregte dank aan die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit.


Welbedachtpad-gemeenskap,

WELLINGTON

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article