Baie dankie aan die Drakenstein-munisipaliteit, wat die slaggate in Dietrich- en Conradstraat in die Paarl kom opvul het.

Ons is bly dat julle hieraan aandag gegee het. Ons as die inwoners, wat die paaie daagliks gebruik, is dankbaar. Dankie vir jul harde werk; dit word opreg waardeer.


Edith Alice, Paarl

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article