Ek kyk na die video’s op sosiale media wat Dinsdagnag daar langs die aktiewe brandlyne in die berg geneem is. Ek sidder om te dink hoe angswekkend dit vir brandbestryders moet wees. Ja, hulle word goed opgelei vir sulke situasies, maar dit lyk steeds uiters gevaarlik. Dankie dat julle jul veiligheid op die spel plaas om ons eiendomme en ons omgewing te beskerm.


Dankbare inwoner,

Wellington

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article