Ons wil graag die Paarl-brandweer- diens bedank vir sy flink optrede en bystand op Sondag 10 Desember toe ons waenhuis met twee voertuie binne-in skielik aan die brand geslaan het.

As dit nie vir die brandweerdiens se vinnige reaksie was nie, sou ons baie groter skade opgedoen het.

Weer eens baie dankie.


Lize de Villiers,

Paarl

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article