Theewaterskloofdam, die grootste opgaardam in die Wes-Kaap, het vandeesweek tot 69% gedaal in vergelyking met sy vlak van 73% ’n jaar gelede. Die provinsie se gemiddelde damvlak het die afgelope week van 56,4% tot 55,4% gedaal vergeleke met 49,4% in die ooreenstemmende tydperk verlede jaar. Ander belangrike damme vir watervoeding in die gebied is: Voëlvleidam: 59,8% (61,5%)

Damvlakke aan die daal

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article