Damian August van die Paarl is in die Valke se o.17-rugbyspan opge­neem wat vandeesweek aan die Provinsiale sewestoernooi by die Hoërskool Monument gaan deelneem. Damian was eers by Klein Nederburg Sekondêr voordat hy na die Hoërskool EG Jansen is. Foto:

Credit: SYSTEM

Damian in Valke-span

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article