Dalweide Primêr het onlangs sy hoofleiers vir 2022 bekend gemaak. Die hoofmeisie (links) is Jaylynn Newing en die hoofseun is Caleb Williams. Die twee sien baie daarna uit om hul taak by die skool aan te durf en hul plek vol te staan.


Dalweide wys leiers aan

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article