’n Kamer met tientalle soorte dahlias keurig uitgestal, het die naweek op besoekers aan Bain House in Wellington gewag. Die blomme kom alles van The Wild Bunch Flower Farm buite die dorp. Geld is in die proses ten bate van die Drakenstein-dierebeskermingsvereniging ingesamel. Op die foto is die eienaar, Louise Conradie, by ’n deel van die uitstalling. Foto: Engela Duvenage
Dahlias vir Afrika!
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.