Die gr. 7-leerder Latino Mentoor van Magnolia Primêr is in die Boland Cravenweeek-span opgeneem wat van 24 tot 28 Junie in Witrivier, Mpumalanga, gaan deelneem. Hierdie skoolseun benodig geld om die geleentheid by te woon. Belangstellendes wat ’n bydrae wil lewer, kan die skool by 021 862 2610 bel.


Craven-speler het hulp nodig

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article