WESKUS – Onderwysers van Steenberg’s Cove primêre skool in St. Helenabaai het verlede week met hul sertifikate gespog wat hulle ontvang het vir die voltooiing van hul noodhulpopleiding (vlak 1). Die opleiding het voor die nasionale inperking plaasgevind. Foto:

Cove se onnies voltooi noodhulpopleiding

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article