Die Laerskool Courtrai het onlangs aan die Laerskool Drakenstein se 6-’n-kant-kriekettoernooi deelgeneem waar die span as die wenners aangewys is. Van links is Danesh Titus, Logan Lackay, Jóvan Hartman, Kobus Conradie, Kyle Tippoo en Thomas Wiersma.


Courtrai wen toernooi

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article