Die volgende leerders van Courtrai is in die Kavalierspanne (Bolandspanne) opgeneem. Agter van links is Elisa Ehlers, Lara Schwabe, Münke Blom, Mienke Troskie, Kyle Liebenberg (almal in gr. 7) en Stephan Malherbe (gr. 6). In die middel is Karla Stadler, Jani Barry, (albei gr. 5), Ellene Markram (gr. 4), Melandi van Eeden, Julia Schwabe, (albei gr. 7), Michiel van Vuuren, Christiaan Barnard, (albei gr. 6) en Daniel Malan (gr. 5). Voor is Keira Thirion, Maike Potgieter (albei gr. 6), John Middleton, Johannes Wasserfal en Christian van den Burg (al drie in gr. 5).


Courtrai se kavaliers aangewys

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article