Cornelia Destroo van die Hoër Meisieskool La Rochelle het onlangs vir die meisies o.15 SA’s gekwalifiseer met diskusgooi (40.87 m) en gewigstoot (13.44 m).


Cornelia kwalifiseer vir SA’s

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article