Corné Chordhnum van Paulus Joubert Sekondêr is Maandagaand by die skool se prysuitdeling as Sportman van die Jaar vir 2022 aangewys. Bo staan Corné saam met Geduld Veldsman (links) en Harlan Cloete (regs). Foto: Ernest Kilowan