Charleston Hill Sekondêre Skool se netbalspan spog met ’n trofee wat hulle in hul derby-wedstryd teen die Hoërskool Wellington gewen het. Die eindtelling was 31-14.Foto: Ernest Kilowan