Charleston Hill Sekondêre Skool en Silcoates Skool van Wrenthorpe in Engeland het Maandag 10 April mekaar die stryd aangesê op die rugbyveld van Paarlzicht Primêr. Charleston Hill het die rugbywedstryd 28-7 gewen. Foto’s: Ernest Kilowan


Charleston Hill oorheers wedstryde teen Engelse spanne

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article