Charleston Hill se klub vir senior burgers het Donderdag 14 April sy 25ste verjaardag in die kerksaal van VGK Immanuel gevier, waar die klub die afgelope 25 jaar al gereeld byeenkom. Ná hul aftrede in 1996 het Rose Charles, Lorraine Jacobs en Japie Charles die behoefte gesien om die VGK Immanuel-gemeente se senior burgers, wat onaktief by die huis sit, bymekaar te bring. Die klub is met 11 lede begin en het vandag altesaam 60 lede. Voor is die bestuurslede van die klub, Erica Bodkin, Margaret Fortuin, Rose Charles, Cecile Cupido, Lilian Heradine en Hendriena Carolissen. Agter is Japie Charles en Willem Fortuin. Foto: Liezl Davids
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.