Die Paarl-polisie ondersoek ’n saak van strafbare manslag nadat ’n 33-jarige voetganger Maandagaand deur twee busse op die N1 naby die Huguenot-tolplaza getref is. Intussen is ’n voetganger ook Maandagaand in Paarl-Oos in ’n vermoedelike tref-en-trap-voorval dood. Twee kinders is ook vandeesweek in Klapmuts deur ’n voertuig doodgery.Foto: Rasaad Adams


Chaos op paaie;talle voetgangers dood

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article