Chantel Moodie (naaslinks), ma van die blitsige plaaslike jong Springbok Canan Moodie, het op die vooraand van Kersfees ’n geselligheid ter ere van haar in die Paarl bygewoon en haar storie met gaste gedeel. Saam met haar is Bronwen Bayman (gasvrou), Elna von Schlicht (Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit-burgemeester) en Hybré van Niekerk (gasvrou).Foto:
Credit: SYSTEM
Chantel Moodie deel haar storie
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.