Charleston Hill Primêr het onlangs sy hoofleiers vir 2024 aangekondig. Van links is Mamohaheng Tasana (onderhoofmeisie), Sothandwa Mpepeto (hoofseun), Kayle Isaacs (hoofmeisie) en Mpalentle Magele (onderhoofseun).